Die's osse nuwe family
Dis laat vir sorrie
Als is altyd beter in die lig
Wat was die plan, anyway?
Ek vat nou oor
Die enigste way uit, is deur
So dís waarvan jy gemaak is
Speel vir lank genoeg in die vuur, gaan jy brand
Signed and sealed, my laanie
Hou jou gemôs uit my huis uit
Ek sou die club se fortunes omgedraai het
Hy sou dit soe wou gehad het
Dié's wat ôs gewo'd het